Windkragontwikkelaars wat deurloop onder kritiek dat windkrag te duur en wisselvallig is om ’n verskil aan Suid-Afrika se energiekrisis te maak, moet ingenome wees met mnr. Brian Dames, uitvoerende ...
Kaapstad. - ’n Wetenskaplike studie in opdrag van Eskom en die departement van energie toon dat windkrag die betroubaarheid van ’n kragnetwerk verbeter en dat dit wel moontlik is om sommige ...